Testimonials

Baie dankie vir al jul moeite! Julle het ons droom troue ‘n realiteit gemaak. Alles was perfek gewees, al ons gaste het die dag en aand vreeslik baie geniet en se dit was die beste troue wat hulle al bygewoon het. Baie dankie alles was awesome en julle is stunning mense! Baie Liefde.Olga & Conrad.

Awesomeness .... Baie dankie vir die mees wonderlikste tyd van ons lewe, dit was baie besonders en spesiaal, dit sal ons nooit vergeet nie, ons kannie genoeg dankie se nie!!! Ons kan net vir die Here dankie se dat hy mense soos julle op ons pad gestuur het met soveel talent & gawes om geliefdes op so ‘n spesiale manier bymekaar te bring. Baie dankie julle is great! XxxCorne & Lelaine Basson.

Thank you so much for the most beautiful wedding day, you guys have out done yourselves and made this day so memorable, well done!! Gayle & Henry Leslie.

Sjoe ....ons het nie woorde nie. Dit was awesome. Julle gasvryheid, vriendelikheid en julle “uithelp” as daar dalk ‘n “probleempie” is. Ons het dit vreeslik geniet. Dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. Alles was wonderlik! Leeuwner Liefde.Leopold & Elna xxx.

Thank you for everything and making our day so special. It was an unbelievable evening!Llewellyn & Chantelle Delange.

Woorde kan nie beskryf die wonderlike ervaring wat ons beleef het vanaf die eerste ontmoeting met almal hier by NVH Djs. Ons troudag was verby perfek te danke aan julle! Al ons drome en meer het julle help waar word. Baie dankie aan almal. Mwa!Mias & Leola.

Dit was stunning! Baie dankie vir jul wonderlike beplanning! Ons het dit baie baie geniet.Bridesmaids.

Baie dankie vir ‘n fantastiese naweek! Julle het puik diens gelewer en ons op die hande gedra! NVH Djs kan trots wees op die diens. Sterkte vir die pad vorentoe, mag julle net van krag tot krag gaan. Die egpaar Van der Merwe. Petrus en Surita.

Duisend dankies vir ‘n fantastiese asemrowende mooi dag in ons lewe. Julle het ons beste en grootste dag vervolmaak!! Duisend dankies jul is absoluut amazing elke liewe personeellid – dankie vir alles. Sal beslis NVH Djs se naam hoog hou!Cas & Sanet.


Dit was wragtig die beste aand van my lewe en dit is als te danke aan julle! Dankie dat julle dit so spesiaal as moontlik gemaak het ons het dit sooo geniet en waardeer dit uit ons hart uit! NVH djs is “recommendable”! Enige bruid sal haar toonnaels gee vir so ‘n aand. Baie dankie.Fanie en Roelien.

Baie dankie vir julle professionele & opregtediens. Julle het al ons verwagtinge oortref en ons troudag baie spesiaal gemaak. Ons sal nooit hierdie dag vergeet nie. Julle is Puik!Anneke & Riaan Aspeling.

Baie dankie dat julle hierdie dag moontlik gemaak het vir ons. Dit was MEER as wat ons verwag het. Dankie, dankie sal julle altyd onthou. AWESOME!!!Veronica & Gerald Maritz

Baie dankie vir alles. Dit was great! Die dag was wonderlik die reelings was alles in plek. Dankie dat julle die dag vir ons moontlik gemaak het. Sal definitief julle verwys na ander mense. Baie dankie.Piere & Jeanne-Mari van der Walt.

Dankie dat julle ons dag so spesiaal gemaak het. Dit is ‘n dag wat ons nooit sal vergeet nie. Dankie vir al jul moeite, ons waardeer dit opreg! Mag God julle seen.Scherise & Micheal.

Baie dankie vir ‘n wonderlike dag. Julle het ons dag en wildste drome oorskry. Julle is Awesome!!! Die beste aand van ons lewe Baie dankie vir alles!JJ & Cathy Nieuwoudt

Dankie dat julle die dag so spesiaal gemaak het. Ek sal nooit die dag vergeet nie, alles was op tyd & net perfek. Dankie jy en jou mense vir alles xxxx.Eben & Natalie Prinsloo

We had a wonderful wedding – everything was stunning & beautiful and it was everything we dreamed of and more! This was the best day of our.Taren & Keagan Africa.

Baie dankie vir ‘n wonderlike troue! Julle was uitstekend met julle diens en vriendelikheid. Julle het regtig ons dag onvergeetlik en spesiaal gemaak. Sal julle definitief aanbeveel aan al ons vriende. Dankie!!!Rudolf & Marlilize Verhoven

Baie dankie vir ‘n onvergeetlike troue wat julle vir ons gegee het, dit was amazing! Mag God julle seen, julle het dit vir ons regtig besonders gemaak, ons waardeer dit vreeslik baie xxxx. Tony & Isabel de Beer.

Was ‘n ongelooflike dag gewees! Baie dankie vir al die moeite, die mooimaak en die hulp. Julle rock!  Lief julle.Jow & Susan Feldtman

Als was wonderlik. Ons het dit vreeslik geniet. Ek en Jacques is baie dankbaar dat als so vlot verloop het. Baie dankie vir als!!!Jacques & Yolande Haarhoff.

We can’t thank you guyz enough for our beautiful wedding day. We could not have asked for a better. A very special thank you to Neville for the lovely music as well as Erich for being very friendly & helpful as well as to the rest of the team. You guyz truly went over & above our expectations. Thank You! xoxoxox.Lauren & Orin Shanburg.

Dit was ‘n great wedding. Baie dankie vir julle geduld met ons. Dit was baie lekker – dankie baie! Neville en al die personeel was great!Bruidsmoeder.

A huge thank you for all the lovely memories and for making this an experience to take with us and treasure for eternity. Thank you for all your help and assistance and friendliness. We had the day of our lives!!! Lots of love.Johan & Chantelle van der Walt.

Wat ‘n lieflike warm atmosfeer & pragtige diens. Personeel vriendelik & sommer so “op die aarde belewenis” Mag julle werk hier net geseen wees in die toekoms! Alta Naude.

Dankie vir al die reelings, die besorgdheid en spesiale aandag.. Dankie dat julle dit so spesiaal gemaak het.Marnus & Martelle.

Baie dankie dat julle ons spesiale daggie so perfek gemaak het. Daar is nie genoeg woorde om te beskryf hoe dankbaar ons is om NVH Djs deel te maak van die ervaring nie. Julle is “great”.Patrys & Anton van Deventer.

Thank you so much for a wonderfull wedding! You guys really made our day so special. Thank you to the whole team. You guys were awesome. Lots of Love!Chareen & Hein.

Baie baie dankie vir ‘n awesome troue. Baie dankie vir julle goeie diens, vir julle nederigheid. Dit is wat dit so spesiaal maak. Mag God julle besigheid ryklik seen. Dit was asemrowend!Johan & Yolandi.

South Africa Top 10

1.Magic - Coldplay

2.Congratulate - AKA

3.Shot me down David Guetta

4.All of Me - John Legend

5.Dark Horse - Katy Perry

6.Say Something - a Great Big World

7.Happy - Pharrell Williams

8.Trumpets - Jason Derulo

9.Ordinary Love - U2

10.Hey Brother - Avicii

UK Top 10

1.Happy - Pharrell Wiliams

2.Money on my mind - Sam Smith

3.Rather be - Clean bandit 

4.Dark horse - Katy Perry

5.Say something - a Great Big World

6.Red Lights - Dj Tiesto

7.Let go for tonight - Foxes

8.Crying for no reason - Katy B

9.Stay the night - Zedd

10.Shot me down - David Guetta